Torch Commando

'n Fakkeloptog in 1951 in Durban

Die Torch Commando (Fakkelkommando in Afrikaans) is in Mei 1951 deur oudstryders van die Tweede Wêreldoorlog gestig om die kleurlingstemreg, soos verskans in die Suid-Afrika-wet van 1909, te verdedig teen 'n hewige aanslag van die Nasionale Party.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search